Know - Self

Vind Sy Vreugde in Tye van Terreur

Ons almal word geraak deur die geweld van moord in ons land. Elke groepering in SA prioritiseer die terreur waar dit hulle die diepste raak. Die bende geweld in die Kaap, Studente moorde in Stellenbosch, die moorde in plakkerskampe, en natuurlik plaasmoorde. Die onlangse slagting in Texas, waar een man vanuit sy hotelkamer op mense begin skiet het, dui daarop…

Know - Self

Wie sê ek is ek?

Identiteitsdiefstal is nie net ‘n fisiese probleem of elektroniese misdaad probleem nie, die ‘n wesenlike geestelike krisis! Mense weet nie wie hulle bestem is om te wees nie. Mense maak en vorm hulle eie idee van wie hulle is, en mis sodoende hulle Godgegewe roeping en skeppingsdoel.Sonde is identiteitsdiefstal – jy is na God se beeld geskape. Gen 1:27…

Know - God

Lewe ‘n ‘soomlose’ lewe in Christus

(Joh. 19:23) En toe die soldate Jesus gekruisig het, neem hulle sy klere en maak vier dele, vir elke soldaat ’n deel en die onderkleed; maar die onderkleed was sonder naat, van bo af in een stuk geweef.Definisie van naatloos:  Ons praat van ’n roman se naatlose storielyn. Of naatlose, vry vloeiende optrede; ’n naatlose uitvoering. Glad, aaneenlopend…

Know - People

Ontdek God se hart en plan vir jou deelwees in Sy familie

Ontdek God se hart en plan vir die familieFamilie is die Wieg van die Lewe – Pous Francis’n Gelukkige familie is ons eerste verdedigingsmuur teen die bose en die duisternis van hierdie wêreld. Chantál Oosthuizen.Jy weet nie hoe baie jy ’n kerk nodig het, tot jy ’n kerk nodig kry nie. André PelserGod het van…

Know - Self

Geniet die seisoen van jou lewe voluit

Die seisoen van my leweHoe lyk en ruik lente in my lewe? Is dit ‘n lieflike geur wat versprei en aangenaam is, of dra ek die reuk van die dood, en orals waar ek kom, versprei ek hierdie doodsreuk, stadig, bietjie vir bietjie. Lente is dikwels vir my een van die mooiste seisoene, in ons omgewing kan jy die…

Marriage Covenant

The Marriage Covenant

“The strength of a nation lies in the houses of its people” —Abraham LincolnThe Hebrew word for covenant is beriyth, which means “a solemn agreement with binding force.” Though its etymology is uncertain, beriyth may come from a root word meaning “to cut.” The connotation is that of a cutting of the flesh causing blood to flow out; thus…

Marriage Covenant

Bewaar jou Hart

❤Jou hart is kosbaar, bewaar hom ❤Kom ons wees eerlik, die lewe is nie maklik nie. Elke dag het sy uitdagings en teleurstellings, ook in verhoudings. En dan veral in die huwelik.Hoe gemaak om my hart rein te hou, gefokus op my huweliksmaat! Daar is soveel verleiding, soveel dinge wat aanspraak maak op ons hart en tyd!Vir my…

Know - God

God favours the not-good-enough

God favors the not-the-good-enough! David was not Samuel’s first choice. (1 Sam 16) Paul reminds the church in Corinth, “Not too many wise and noble” (1 Cor 1:26) The disciples Jesus chose did not make the mark of the Rabbi’s who would visit every town, searching for possible young candidates to follow in their…

1239