mm

Chantal Oosthuizen

Know - People

❤Almal het ‘n storie!❤

❤Almal het ‘n storie!❤Daar is genade stories, lekker lag stories, seerkry stories, liefhê stories en dan ook die lekkerste hartmense stories!Ons almal se stories loop nie presies eenders nie, maar ons het almal stories,  stories van hartseer, van swaarkry, alleen wees en weer probeer!Aarde tyd, nou tyd is tydelik, en wanneer jy trauma beleef voel die nou…

Know - Self

Geniet die seisoen van jou lewe voluit

Die seisoen van my leweHoe lyk en ruik lente in my lewe? Is dit ‘n lieflike geur wat versprei en aangenaam is, of dra ek die reuk van die dood, en orals waar ek kom, versprei ek hierdie doodsreuk, stadig, bietjie vir bietjie. Lente is dikwels vir my een van die mooiste seisoene, in ons omgewing kan jy die…

Marriage Covenant

Bewaar jou Hart

❤Jou hart is kosbaar, bewaar hom ❤Kom ons wees eerlik, die lewe is nie maklik nie. Elke dag het sy uitdagings en teleurstellings, ook in verhoudings. En dan veral in die huwelik.Hoe gemaak om my hart rein te hou, gefokus op my huweliksmaat! Daar is soveel verleiding, soveel dinge wat aanspraak maak op ons hart en tyd!Vir my…

Marriage Covenant

Happily forever after… is a Choice

????Wanneer happily forever after eindig in die land of forgetfulness!????Lieflike vroue! Ek glo dit gaan goed! Heel waarskynlik is jou dag of week nie probleemvry nie, en dan wil ons vir mekaar sê, welcome to my world, our world. Ek is ‘n vrou met haar oë gevestig op die Here. Ek is ‘n vrou soos jy wat elke dag…

Marriage Covenant

Hou verhoudings heilig deur die Leiding vd Heilige Gees

Ek is met ’n man getroud wat regtig die 1 Kor 13 pad van die liefde stap. In ons bediening het ek dit al telkemale beleef (hy is geduldig, vriendelik en soms uiters lankmoedig)l. En dit het my tot die besef laat kom, ons stap nie graag weg van mense nie, maar hulle kan (vir watter rede ook al…