Browsing Category

Know – People

Quality and healthy Relationships is an expression of holiness.

Know - People

❤Almal het ‘n storie!❤

❤Almal het ‘n storie!❤Daar is genade stories, lekker lag stories, seerkry stories, liefhê stories en dan ook die lekkerste hartmense stories!Ons almal se stories loop nie presies eenders nie, maar ons het almal stories,  stories van hartseer, van swaarkry, alleen wees en weer probeer!Aarde tyd, nou tyd is tydelik, en wanneer jy trauma beleef voel die nou…

Know - People

Ontdek God se hart en plan vir jou deelwees in Sy familie

Ontdek God se hart en plan vir die familieFamilie is die Wieg van die Lewe – Pous Francis’n Gelukkige familie is ons eerste verdedigingsmuur teen die bose en die duisternis van hierdie wêreld. Chantál Oosthuizen.Jy weet nie hoe baie jy ’n kerk nodig het, tot jy ’n kerk nodig kry nie. André PelserGod het van…

Know - People

WALK – Holiness, poverty, and relationship-reform

Caring for the Poor, Biblical Mandate: Summery of “When helping hurts” How to alleviate poverty without hurting the poor and yourself. Steve CorbettWhat was the focus of Jesus’ Ministry? Luke 4:17–21 NKJVAnd He was handed the book of the prophet Isaiah. And when He had opened the book, He found the place where it was written…

Know - People

Die krag van ‘n vrolike hart in Jesus

“Die blymoedige mens se hele lewe is ’n fees” (Prov 15:15) Blydskap laat ‘n mens se gesig straal; smart maak ‘n mens terneergedruk. (Prov 15:13) ‘n Vrolike mens is ‘n gesonde mens, ‘n neerslagtige mens raak uitgeput. (Prov 17:22) Die Bekende KIPP Skole baseer onder andere hulle sukses met kinders deur te fokus om die kinders se…

Know - People

Why persecution is a blessing, and how to endure it

Scripture indicates that believers can expect to face hardship, ridicule and oppression, from individuals and state authorities, on account of their faith. It encourages believers to remain faithful in the face of such persecution and to draw strength from the example of Jesus Christ himself.THE SOURCE OF PERSECUTIONJesus warns of the leaven of the Pharisees (Religious order) and…

Know - People

Waarheidsoomblik met minderwaardigheid

Die groot vrae en soeke in die lewe: Sosiale erkenning en waarde Aanvaarding en liefde. Sin en betekenis van die lewe.Indien ‘n persoon nie wesenlike antwoorde op hierdie vrae kry nie lei dit tot Jaloesie of selfbejammering. Verwaandheid, ydelheid en leegheid. Liggeraaktheid en onsekerheid.  “Easily offended” – gou op sy perdjie. Twyfelagtige en onvastige bestaan. Onvergenoegdheid en leegheid. Minderwaardigheid  So…

Know - People

Oorwin die laagtes in jou lewe!

Conquer your lowlandSo the Lord was with Judah. And they drove out the mountaineers, but they could not drive out the inhabitants of the lowland, because they had chariots of iron. Judg 1:19 “Die Here was by Juda, en hulle het die Bergland in besit geneem. Maar Juda kon nie die inwoners van die Vlakte verslaan en hulle…

Know - People

Getting to the root of racism and pulling it out.

Truth is Balanced.  For us to truly prosper is not the absence of problems. True prosperity is determined by how your soul prospers in the midst of trials and persecution.  The Message of the Gospel contains many opposites and paradox.We see the unseen. We subdue by submitting. We win by losing. We are made grand by making ourselves little…

12