Browsing Category

Know – Self

Know – Self

Know - Self

10 thoughts that should never enter your mind.

There is a demonic ongoing siege on our minds!It is therefore important to raise the defence of the knowledge of Christ and bring every thought into captivity to the obedience of Christ. 2 Cor 10:4-6 “Because the carnal mind is enmity against God” Rom 8:7.10 type of thoughts never allowed:The following are a list…

Know - Self

How to overcome an Offence

In the same way, an octopus hides (through clever camouflage) you will never know it is there, offense takes root in our heart, capturing us to do the will of satan. (2 Tim 2:26) When you try to remove an octopus, it defuses a dark cloud of ink, to even more obscure your view. It is not easy to…

Know - Self

Die kwaliteit van jou verborge lewe, bepaal jou publieke lewe.

Die gedagte van ‘n lewe van verborgenheid, druis lynryg teen die kultuur en sosiale tendense van ons tyd. Mense wil juis gesien word, ge’like’ word, ‘celebrities’ wees.  Die strewe om minder privaat te wees, en meer openlik te wees is ‘n goeie kant van wat op sosiale media gebeur. Maar die gehalte, en diepte, en waarde van dit wat…

Know - Self

Moderne Afgodery: Self-aanbidding

Afgodery is ‘n wesenlike struikelblok tot ware aanbidding en belewenis van God.Wherefore, my dearly beloved, flee from idolatry. 1 Corinthians 10:14Die belaglike absurde vervanging van die heerlikheid van God vir valse afgode.  Is afgodery, sonde, Redding nog relevant vir ‘n Post-Moderne Samelewing?#Definition of IDOLATRY: image-worship or divine honour paid to any created object.#Paul…

Know - Self

Vind Sy Vreugde in Tye van Terreur

Ons almal word geraak deur die geweld van moord in ons land. Elke groepering in SA prioritiseer die terreur waar dit hulle die diepste raak. Die bende geweld in die Kaap, Studente moorde in Stellenbosch, die moorde in plakkerskampe, en natuurlik plaasmoorde. Die onlangse slagting in Texas, waar een man vanuit sy hotelkamer op mense begin skiet het, dui daarop…

Know - Self

Wie sê ek is ek?

Identiteitsdiefstal is nie net ‘n fisiese probleem of elektroniese misdaad probleem nie, die ‘n wesenlike geestelike krisis! Mense weet nie wie hulle bestem is om te wees nie. Mense maak en vorm hulle eie idee van wie hulle is, en mis sodoende hulle Godgegewe roeping en skeppingsdoel.Sonde is identiteitsdiefstal – jy is na God se beeld geskape. Gen 1:27…

Know - Self

Geniet die seisoen van jou lewe voluit

Die seisoen van my leweHoe lyk en ruik lente in my lewe? Is dit ‘n lieflike geur wat versprei en aangenaam is, of dra ek die reuk van die dood, en orals waar ek kom, versprei ek hierdie doodsreuk, stadig, bietjie vir bietjie. Lente is dikwels vir my een van die mooiste seisoene, in ons omgewing kan jy die…