Browsing Category

Marriage Covenant

Marriage Covenant

Marriage Covenant

The Marriage Covenant

“The strength of a nation lies in the houses of its people” —Abraham LincolnThe Hebrew word for covenant is beriyth, which means “a solemn agreement with binding force.” Though its etymology is uncertain, beriyth may come from a root word meaning “to cut.” The connotation is that of a cutting of the flesh causing blood to flow out; thus…

Marriage Covenant

Bewaar jou Hart

❤Jou hart is kosbaar, bewaar hom ❤Kom ons wees eerlik, die lewe is nie maklik nie. Elke dag het sy uitdagings en teleurstellings, ook in verhoudings. En dan veral in die huwelik.Hoe gemaak om my hart rein te hou, gefokus op my huweliksmaat! Daar is soveel verleiding, soveel dinge wat aanspraak maak op ons hart en tyd!Vir my…

Marriage Covenant

Happily forever after… is a Choice

????Wanneer happily forever after eindig in die land of forgetfulness!????Lieflike vroue! Ek glo dit gaan goed! Heel waarskynlik is jou dag of week nie probleemvry nie, en dan wil ons vir mekaar sê, welcome to my world, our world. Ek is ‘n vrou met haar oë gevestig op die Here. Ek is ‘n vrou soos jy wat elke dag…

Marriage Covenant

Hou verhoudings heilig deur die Leiding vd Heilige Gees

Ek is met ’n man getroud wat regtig die 1 Kor 13 pad van die liefde stap. In ons bediening het ek dit al telkemale beleef (hy is geduldig, vriendelik en soms uiters lankmoedig)l. En dit het my tot die besef laat kom, ons stap nie graag weg van mense nie, maar hulle kan (vir watter rede ook al…

Marriage Covenant

Uncover the truth behind Romantic Love

Oh, the power of romantic love! It is the most beautiful experience in the world but can become the cruelest and darkest of experiences. It beautifies us, yet has the potential to bring out the worst in us.Why has God created us to love?Romantic Love, in essence, is Spiritual. We only need to look at the love stories…

Marriage Covenant

Wat is God se hart rakende seksuele sondes?

OWERSPEL | ONTROUHEID | VERKRAGTING | VOORHUWELIKSE SEKS | HOMOSEKSUALITEIT | MASTURBASIE | BLOEDSKANDE | ONTUG | LOSBANDIGHEID | WELLUS | PEDOFIEL | UITLOKKEND | PORNOGRAFIE | FLIRTASIE | PROSTITUSIE | VOYEURISME | NUDISMESeksuele sondes is ’n donker ‘abyss’ van misbruik, geweld en verwoesting. God het ons seksuele drange gegee omdat dit goed is, sodat ons geestelik, emosioneel maar ook fisies EEN met ons huweliksmaat kan raak. Ons verwelkom Sy lig, want as kinders van…

Marriage Covenant

How deeply are we connected in Marriage

God instituted marriage since Adam and Eve, (Gen 2:24) for us to experience the union that exists in the Godhead. (Joh 17:21) The Trinity is a mysterious union of oneness. We do not worship 3 Gods, He is one. (Deut 6:4) Yet they are distinctively different. This unity of diversity is the end goal of the marriage…

Marriage Covenant

Discover God’s heart and blueprint for family

God intended family since the beginning. God made Adam and saw that he was alone, and needed a helpmate. He made Eve. Then they had children, obeying the first command to multiply and fill the earth. (Gen 1:28) This rule of multiplication is currently the primary method how Islam is intending to conquer the world. They do not integrate…

12