Stewardship
Is dit nodig om te skree as jy preek?
Hoekom skree sommige predikers?Ek veronderstel al die geskree is ontwerp om passie te kommunikeer, maar dit kom ook dikwels as woede voor. Ek wil ook nie sê dat ‘n uitroep op die regte plek, om ‘n spesifieke onderwerp te onderstreep nie sy plek het nie. Jesaja 58:1 is immers die skrif waarmee die Here my as twaaljarige seun…