Know - People

Mag die Kerk Oordeel?

Oordeel word meestal in ʼn negatiewe lig gesien. Ons konnotasie met die woord bring ander woorde tot ons gedagtes soos: finaliteit, verwerping, afskryf, verwydering, straf en hel. Ons weet ook dat ons dit nie moet doen nie… maar tog doen ons almal dit selfs sonder dat ons weet. Skinder is ʼn vorm van oordeel, want ek het alreeds ʼn waarheid/oordeel oor iemand…

Marriage Covenant

When Love is not enough

Please read (Mat 7:15-23)We so often say we love You Lord, but do they really? It is so easy to sing along songs in church about how much we love Him, but do we obey Him? Jesus’ love for the Father was tested, when He endured the most difficult burden of our sins and death saying: “Not…

Know - God

Die Jesus Lewe

Om soos Jesus te word is die sleutel tot ʼn vervulde en gelukkig lewe. Jy sal die beste huweliksmaat wees om mee te leef, die beste sakeleier of werker wees vir enige sakeonderneming, die beste tipe vriend, die beste ouer. Die hoogste ideaal vir elke mens se bestaan is Jesus. Mense vergeet die wenners van die Olimpiese spele, die beste akteurs…

Marriage Covenant

Hoe bly mens vir ‘n leeftyd getrou aan jou huweliksmaat?

Dit is die belofte wat feitlik elke man en vrou aan mekaar sweer voor die Here en getuies op hulle troudag. “Ek belowe ek sal getrou aan jou wees… tot die dood ons skei.” Tog breek ons hierdie belofte so gou vir byna elke rede onder die son. “Ek is nie meer lief vir jou nie” of “ek voel eensaam…

Stewardship

Geskep om te regeer

God het ons oorspronklik geskape om te heers. Genesis 1:28En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.Selfs oor…

Know - God

Defining the Relationship God has with us

Relationship – a state of connectedness between peopleThe oneness of the trinity reveals the nature of fellowship, oneness, union, of how God exist. Since the beginning God made us in His own image (likeness) to have the same kind of union with His creation. (Gen 1:26) This relationship was broken by our sin, in the same way that sin…

Know - God

Kyk met nuwe oë na die hemel

Elke dag word ons gekonfronteer deur die agteruitgang, verbrokkeling, verwoesting, en gebrokenheid van hierdie wêreld. Ons sien duidelik die verganklikheid, die kortstondigheid, en die tydelikheid van hierdie bestaan, tog hou ons soms krampagtig daaraan vas terwyl die Vader vir ons iets talloos beter in stoor het.Daar is ‘n sterk konnotasie tussen wat ons begeer en hoe ons die…

Know - God

Verstaan die wet van God se voorsiening

Ons hoef niks te doen om die voorsiening van die Here te verkry nie. Saam met die voorsiening van asem, kom die voorsiening vir die lewe.Daar sal altyd seisoene wees, en saad vir elke seisoen. Gen 8:2222″So lank as die aarde bly bestaan, sal saaityd en oestyd nie ophou nie, ook nie koue en hitte, somer…

19101112