Know - People

❤Almal het ‘n storie!❤

❤Almal het ‘n storie!❤Daar is genade stories, lekker lag stories, seerkry stories, liefhê stories en dan ook die lekkerste hartmense stories!Ons almal se stories loop nie presies eenders nie, maar ons het almal stories,  stories van hartseer, van swaarkry, alleen wees en weer probeer!Aarde tyd, nou tyd is tydelik, en wanneer jy trauma beleef voel die nou…

Know - God

Die geestelike dinamiek van ’n byeenkoms van die Liggaam v Christus

As gelowiges het ons ‘n unieke geestelike band wat ons saambind. “en in verbondenheid met Hom deel julle in Sy volheid. Hy is die hoof oor elke mag en gesag” (Col 2:10) Ons deel dus in Sy volheid!!! Wat ‘n wonderlike verklaring! Ons deel in die volheid van Christus, “die hoof oor elke mag en gesag”!Ons aanbid ‘n…

Know - Self

Vind Sy Vreugde in Tye van Terreur

Ons almal word geraak deur die geweld van moord in ons land. Elke groepering in SA prioritiseer die terreur waar dit hulle die diepste raak. Die bende geweld in die Kaap, Studente moorde in Stellenbosch, die moorde in plakkerskampe, en natuurlik plaasmoorde. Die onlangse slagting in Texas, waar een man vanuit sy hotelkamer op mense begin skiet het, dui daarop…

Know - Self

Wie sê ek is ek?

Identiteitsdiefstal is nie net ‘n fisiese probleem of elektroniese misdaad probleem nie, die ‘n wesenlike geestelike krisis! Mense weet nie wie hulle bestem is om te wees nie. Mense maak en vorm hulle eie idee van wie hulle is, en mis sodoende hulle Godgegewe roeping en skeppingsdoel.Sonde is identiteitsdiefstal – jy is na God se beeld geskape. Gen 1:27…

Know - God

Lewe ‘n ‘soomlose’ lewe in Christus

(Joh. 19:23) En toe die soldate Jesus gekruisig het, neem hulle sy klere en maak vier dele, vir elke soldaat ’n deel en die onderkleed; maar die onderkleed was sonder naat, van bo af in een stuk geweef.Definisie van naatloos:  Ons praat van ’n roman se naatlose storielyn. Of naatlose, vry vloeiende optrede; ’n naatlose uitvoering. Glad, aaneenlopend…

Know - People

Ontdek God se hart en plan vir jou deelwees in Sy familie

Ontdek God se hart en plan vir die familieFamilie is die Wieg van die Lewe – Pous Francis’n Gelukkige familie is ons eerste verdedigingsmuur teen die bose en die duisternis van hierdie wêreld. Chantál Oosthuizen.Jy weet nie hoe baie jy ’n kerk nodig het, tot jy ’n kerk nodig kry nie. André PelserGod het van…

Know - Self

Geniet die seisoen van jou lewe voluit

Die seisoen van my leweHoe lyk en ruik lente in my lewe? Is dit ‘n lieflike geur wat versprei en aangenaam is, of dra ek die reuk van die dood, en orals waar ek kom, versprei ek hierdie doodsreuk, stadig, bietjie vir bietjie. Lente is dikwels vir my een van die mooiste seisoene, in ons omgewing kan jy die…

1234511