Browsing Category

DAGBREEK

DAGBREEK

Jesus die bediende

. . . maar het Homself ontledig deur die gestalte van ’n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; en in gedaante gevind as ’n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis(Fil 2:7-8). In ’n wêreld van selfbeskikking, selfies en selfverryking staan die…

DAGBREEK

Jesus die mens-mens

Die vleeswording of menswording van Jesus Christus, die Seun van God, is naas Sy kruisdood die grootste bewys van God se liefde aan die mensdom. Die feit dat Jesus fisies en histories geleef het, grondves Sy leerstellings nie net as hoë geestelike ideale nie, maar ook prakties uitvoerbare beste praktyke vir die lewe. Hy het nie net vir ons ges…

DAGBREEK

Die Liggaam van Jesus

En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie (Matt 16:18, OV) Jesus begin ’n beweging – nie ’n formele struktuur nie. Ons het alreeds gesien hoe revolusionêr Jesus werklik was. Hy gaan die tempel afbreek en binne…

DAGBREEK

Jesus: apostel, profeet, evangelis, leraar en herder.

“om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus” Eph 4:11Soos die Here ‘n baie spesifieke spesifikasies gehad het by die bou van die tabernakel, of tent van samekoms. Netso het die Here bepaalde voorskrifte oor hoe Sy liggaam, kerk moet funksioneer. (Exod 25:40; 26:30; 2 Tim…

DAGBREEK

Jesus die revolusionêr

Jesus die revolusionêrEk dank die Here dat ons nie in die OT leef, waar ons onseker, in vrees, deur offers van bloed, deur ‘n menslike hoëpriester, by een tempel in Jerusalem na God moes nader. Die skrywer van Hebreërs is korrek, ons het ‘n ver beter offer (Heb 9:23), beter verbond (Heb 8:6); beter…

DAGBREEK

Jesus se gesonde humeur

Gesonde humeur sonder om iemand skade te berokken is ʼn goddelike gawe wat ons versterk om braaf teen boosheid te staan. Die wêreld is vol van verkeerde woede. Verbale aggressie met afbrekende en neerhalende woorde het al menige lewens verwoes. Gesinsgeweld, aanranding en gereelde woedeuitbarstings verander die huis wat bedoel is as ʼnplek van veiligheid in ʼn oorlogsveld. Ons is…

DAGBREEK

Jesus die Meester van kreatiwiteit

God is die beste beeldende kunstenaar wat bestaan! Hy is die Skepper van die ganse heelal! Deur Jesus het alles wat bestaan tot stand gekom. Dink aan ʼn pragtige sonsopkoms of sonsondergang. Die skakerings van kleur wanneer jy laat middag jou oog laat gly oor die berge en rante, valleie en riviere. Die prag van die detail van ʼn sneeuvlokkie en ʼn re…

DAGBREEK

Jesus die Aanbidder

Ware aanbidding – wat God behaag – gebeur wanneer jy jouself volkome aan God gee.Dis insiggewend dat daar bitter min opgeskryf is oor hoe Jesus aanbid het. Daar is een enkele vers dat Hy gekniel het. Hy het toe ‘n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid.(Mark 14:35) Tydens die Pasga-maal het Jesus saam met Sy…