Browsing Category

DAGBREEK

DAGBREEK

Jesus se doelgerigtheid

Jesus was doelgerig, maar sonder persoonlike ambisie. Hy was gefokus, om die taak waarvoor Hy gestuur is te voltooi.Focus – pulled towards the centre. (Greek understanding)Systematic Relentless Determination – Intentional LivingDie politieke en ekonomiese dè-stabiliteit in Suid Afrika is besig om ons soos beeste en skape in ‘n drukgang geforseer. Mag die Here die omstandighede gebruik om ons…

DAGBREEK

Die Bonatuurlike Jesus

Jesus was volkome mens, maar Sy lewe was ook bonatuurlik: Sy geboorte deur ʼn maagd (Luk 1:34, 35; Jes 7:13-16; Matt 1:22-23), al Sy wondertekens en kragtige dade (Matt 11:20; 13:54; Mark 6:2), en Sy opstanding (Matt 16:21; 17:9, 23; Matt 20:19; 26:32; Mark 14:28; Luk 9:22…

DAGBREEK

Die broederlikheid van Jesus

Die broederlikheid van Jesus“there is no unity of diversity without Christ at the center”Jesus het gekom om die mens se eerste oortreding teen ’n ander mens te kom herstel. Kain se traak-my-agtige, ek-gee-nie-om-nie, is-nie-my-broer-se-versorger-nie, “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” (Gen 4:9…

DAGBREEK

5 Maniere om seker te maak jy het God se stem reg gehoor.

“Die probleem is nie dat God nie genoeg praat nie, dit is ons wat nie luister en doen nie.”Daar is twee primêre maniere hoe God met die mensdom praat – direkte openbaring en algemene openbaring. God was nog nooit stil wat Sy algemene openbaring betref nie. Hy praat deur die skepping (Ps 19:1-4). Van die skepping van…

DAGBREEK

Die Ewige Christus

Die Ewige ChristusYou must live in the present, launch yourself on every wave, find your eternity in each moment.   Henry David ThoreauMens kan nie die ewigheid verstaan, vanuit ‘n liniêre tydsbegrip nie.  Die storie van die voëltjie wat elke dag sy bekkie slyp op die diamant so groot soos die aarde, is ‘n liniêre storie…

DAGBREEK

Die politieke tafel gedek vir die openbaarmaking van Christus (400VC – 27vC)

Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur (Gal 4:4). Die geskiedenis wys ons presies hoe God die tafel gedek het vir die openbaarmaking van Sy Seun, en die verder mobilisering van Sy Liggaam, die Kerk.Soos ons die heilsgeskiedenis van die Bybel bestudeer, is dit merkwaardig om te sien hoe…

DAGBREEK

Dagbreek: 52 Temas Rakende Christus

Christus Wie is Christus werklik? Ken ons Hom? In 2019 gaan ek en Chantal die Dagreek program elke Weeksdag van 6:00 – 6:45 wy aan hierdie ondekkingsreis. Ons wil deur die leiding van die Skrifte, en die Heilige Gees, soekend fokus en ontwaak tot ‘n Christus gesentreerde bewussyn.  Ons hele lewe gerig op Hom. (Heb 12:2)Hier volg…