DAGBREEK

Die lyding van Jesus Christus

Jesus verstaan lyding en leer ons nie om dit te probeer ontwyk of vermy nie, maar eerder deur die lyding ons geloof te behou.Ons kan nie help wat met ons gebeur nie, maar ons kan besluit hoe om oor ʼn gegewe situasie te dink en dit positief, met insig en goddelike perspektief, te hanteer.VYF ABSOLUTE WAARHEDE: God is almagtig…

DAGBREEK

Die inklusiwiteit van Jesus

Teen die agtergrond van die politieke tyd waarin Jesus geleef het, het die groepering waaraan mense behoort hul lewe, gerief en toekoms bepaal. Mense is uitgeken as Galdeërs, Romeine, Jode, Samaritane, soldate, ambagsmanne, vissermanne, fariseërs en skrifgeleerdes, vrouens, kinders en slawe. Elkeen was in ʼn klas van sy eie en die klasse het nie meng nie. Elke groepering het…

DAGBREEK

Die Alleenheid van Christus

Eensaamheid en isolasie is geen grap nie. Eensaamheid verhoog eintlik die risiko vir voortydige mortaliteit onder alle ouderdomme. Een onlangse studie[1]dui aan dat sosiale isolasie en eensaamheid tot meer mense se dood lei as vetsug. Isolasie is gekoppel aan ʼn aantal disfunksionele immuunreaksies en verhoogde bloeddruk wat ‘n impak het op ons algehele welstand. Om die waarheid te s…

DAGBREEK

Die Heiligheid van Christus

Die woord en konsep ‘heiligheid’ is ‘n vreemde verskynsel vir baie. Sommige mense sal dadelik beelde oproep van eertydse sogenaamde heiliges wat tans in beelde en in portrette vereer word met ‘n ligstraal om hulle hoof.  Ander mag dalk dink aan vroom, glimlaglose, eksentrieke figure en persone wat aan die kant van die samelewing bestaan het.  Jesus maak heiligheid aantreklik…

DAGBREEK

Jesus se doelgerigtheid

Jesus was doelgerig, maar sonder persoonlike ambisie. Hy was gefokus, om die taak waarvoor Hy gestuur is te voltooi.Focus – pulled towards the centre. (Greek understanding)Systematic Relentless Determination – Intentional LivingDie politieke en ekonomiese dè-stabiliteit in Suid Afrika is besig om ons soos beeste en skape in ‘n drukgang geforseer. Mag die Here die omstandighede gebruik om ons…

DAGBREEK

Die Bonatuurlike Jesus

Jesus was volkome mens, maar Sy lewe was ook bonatuurlik: Sy geboorte deur ʼn maagd (Luk 1:34, 35; Jes 7:13-16; Matt 1:22-23), al Sy wondertekens en kragtige dade (Matt 11:20; 13:54; Mark 6:2), en Sy opstanding (Matt 16:21; 17:9, 23; Matt 20:19; 26:32; Mark 14:28; Luk 9:22…

Know - Self

Oorwin die gees van vervreemding

Die Gees van vervreemding :Spirit of alienation!“Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen” Kol 1:21“Ook julle was voorheen ver van God af en vyandiggesind teenoor Hom, soos blyk uit julle sondige lewenswyse. Maar nou het Hy ook julle met Homself versoen deurdat sy Seun as mens…

DAGBREEK

Die broederlikheid van Jesus

Die broederlikheid van Jesus“there is no unity of diversity without Christ at the center”Jesus het gekom om die mens se eerste oortreding teen ’n ander mens te kom herstel. Kain se traak-my-agtige, ek-gee-nie-om-nie, is-nie-my-broer-se-versorger-nie, “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” (Gen 4:9…

123414