Praktiese Gebedsgids Dankie Blad

Dankie dat jy by ons blog ingeskryf het.
As 'n blyk van waardering kan jy ons Praktiese Gebed gids gratis aflaai deur die groen knoppie te druk om die pdf oop te maak.

Dankie dat jy ons Gratis Praktiese Gebedsgids af gelaai het

Gebed is ‘n noodsaaklike deel van elke gelowige se geestelike groei. Alleenlik deur meer tyd met die Here in gebed te spandeer, kan ons Hom meer intiem leer ken en nader aan Hom groei. Soos ons almal weet, is daar baie verskillende soorte gebede. As ons ‘n deeglike studie van gebed maak, sal ons baie verskillende woorde en maniere ontdek wat die Bybel beskryf oor hoe ons behoort te bid.

In hierdie Gebedsgids:

  • Verskillende tipes gebed.
  • Antwoord op gebed gewaarborg
  • God se antwoord op ons smeking
  • Die bron van ‘n uitstaande gees
  • Struikelblokke van gebed
  • Die geheim van kragtige gebed
  • Wanneer jy jou sonde bely
  • En meer
Praktiese Gebedsgids

Nuutste Blogs

Die regverdigheid van Jesus

Wanneer ʼn regverdige man ʼn posisie van outoriteit beklee, juig die mense (Spr 29:6) To do righteousness and justice is more acceptable to the Lord than sacrifice. (Prov 21:3-14) Maatskaplike geregtigheid is die middelpunt van Jesus se lewe en evangelie. Hy voed diéwat honger is. Hy verdedig dié wat onderdruk word. Hy staan op vir […]

The way of the dragon vs the way of the Lamb

Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man. We are called […]

Jesus en die Vaderhart van God.

Van die 989 318 babas wat in 2018 in SA gebore is, het 61,7% geen inligting van die vader op hulle geboortesertifikaat nie. Volgens die Geesteswetenskaplike Navorsingsraad word 64% van die kinders nie by hulle biologiese ouers groot nie. Statistiek SA verklaar dat daar volgens die 2016-sensus 21 890 600 kinders onder 19 jaar in Suid Afrika is. […]