Browsing Tag

Afgodery

Afgodery Archives – Harvester Reformational Church Olifantsriviervallei

Know - Self

Moderne Afgodery: Self-aanbidding

Afgodery is ‘n wesenlike struikelblok tot ware aanbidding en belewenis van God.Wherefore, my dearly beloved, flee from idolatry. 1 Corinthians 10:14Die belaglike absurde vervanging van die heerlikheid van God vir valse afgode.  Is afgodery, sonde, Redding nog relevant vir ‘n Post-Moderne Samelewing?#Definition of IDOLATRY: image-worship or divine honour paid to any created object.#Paul…

Marriage Covenant

Bewaar jou Hart

❤Jou hart is kosbaar, bewaar hom ❤Kom ons wees eerlik, die lewe is nie maklik nie. Elke dag het sy uitdagings en teleurstellings, ook in verhoudings. En dan veral in die huwelik.Hoe gemaak om my hart rein te hou, gefokus op my huweliksmaat! Daar is soveel verleiding, soveel dinge wat aanspraak maak op ons hart en tyd!Vir my…

Know - Self

The lethal poison we drink when offended at someone

In the same way, an octopus hides (through clever camouflage) you will never know it is there, offense takes root in our heart, capturing us to do the will of satan. (2 Tim 2:26) When you try to remove an octopus, it defuses a dark cloud of ink, to even more obscure your view. It is not easy to…

Know - Self

Exposing the spirit of Entitlement

There is a culture of entitlement in South Africa contributing to the country’s rise in violent crime. This is according to national police commissioner Riah Phiyega’s analysis of the country’s crime statistics released in parliament on Tuesday. Phiyega believed the situation was further exacerbated by the lack of balance between citizens’ rights and responsibilities. “A culture of…

Know - People

Waarheidsoomblik met minderwaardigheid

Die groot vrae en soeke in die lewe: Sosiale erkenning en waarde Aanvaarding en liefde. Sin en betekenis van die lewe.Indien ‘n persoon nie wesenlike antwoorde op hierdie vrae kry nie lei dit tot Jaloesie of selfbejammering. Verwaandheid, ydelheid en leegheid. Liggeraaktheid en onsekerheid.  “Easily offended” – gou op sy perdjie. Twyfelagtige en onvastige bestaan. Onvergenoegdheid en leegheid. Minderwaardigheid  So…

Know - People

Getting to the root of racism and pulling it out.

Truth is Balanced.  For us to truly prosper is not the absence of problems. True prosperity is determined by how your soul prospers in the midst of trials and persecution.  The Message of the Gospel contains many opposites and paradox.We see the unseen. We subdue by submitting. We win by losing. We are made grand by making ourselves little…

Know - God

Thriving in Babylon – Hope

Daar word gesê dat ‘n mens tot 40 dae sonder kos, 7 dae sonder water, 4 minute sonder suurstof kan leef, maar nie een sekonde sonder hoop nie.  As ons hoop verloor, word ons soos robotte wat net take verrig dag in en dag uit, sonder ʼn toekoms.  Die realiteit is dat ons hoop die afgelope tyd onder aanslag is.  Die…

Know - Self

Thriving in Babylon – Humility

Nederigheid is ‘n goddelike eienskap, want God self is die beste voorbeeld van nederigheid. (Phil 2:6-8) Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem en aan mense gelyk…

12