Browsing Tag

Bible

Bible Archives – Harvester Reformational Church Olifantsriviervallei

Marriage Covenant

Happily forever after… is a Choice

????Wanneer happily forever after eindig in die land of forgetfulness!????Lieflike vroue! Ek glo dit gaan goed! Heel waarskynlik is jou dag of week nie probleemvry nie, en dan wil ons vir mekaar sê, welcome to my world, our world. Ek is ‘n vrou met haar oë gevestig op die Here. Ek is ‘n vrou soos jy wat elke dag…

Know - Self

Die gekruisigde lewe

Die kerk bestaan al amper 2000 jaar en nog steeds kon sy nie die een opdrag wat aan haar opgedra is uitvoer nie.  Sekerlik is derduisende pogings al aangewend om die groot opdrag te vervul naamlik “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige…

Know - Self

Die ‘ek is’ beginsel – God se teenmiddel teen minderwaardigheid

Die mees belangrikste uitspraak in jou lewe begin met: Ek is… Jesus se versoeking het die “ek is” uitspraak in Sy lewe bevraagteken: “As jy dan regtig die Seun van God is,” (Mat 4:3) As die vyand ons onkant betrap rondom ons identiteit, dan vang Hy ons in Sy strik van leuens om uiteidelik sy wil te doen. (2…

Know - People

Why persecution is a blessing, and how to endure it

Scripture indicates that believers can expect to face hardship, ridicule and oppression, from individuals and state authorities, on account of their faith. It encourages believers to remain faithful in the face of such persecution and to draw strength from the example of Jesus Christ himself.THE SOURCE OF PERSECUTIONJesus warns of the leaven of the Pharisees (Religious order) and…

Stewardship

Discover what makes God happy – Multiplication

We often equate faithfulness with being steadfast, consistency, being dependable, reliable, dependable, loyal, true, trustworthy, devoted, truthful. Jesus equates faithfulness with something else – multiplication. Whatever God gives to us, He expects us to multiply and present it back to Him. John BevereThe Parable of the 10 Virgins (Mat 25:1–13) does not reveal the meaning of “taking oil…

Know - People

Getting to the root of racism and pulling it out.

Truth is Balanced.  For us to truly prosper is not the absence of problems. True prosperity is determined by how your soul prospers in the midst of trials and persecution.  The Message of the Gospel contains many opposites and paradox.We see the unseen. We subdue by submitting. We win by losing. We are made grand by making ourselves little…

Know - God

Thriving in Babylon – Wisdom

Ons lewe in die era van informasie: Nog nooit was soveel inligting binne bereik van die gewone mens op straat nie, tog blyk dit dat inligting nie mense moreel beter maak nie. Net so min as die inligting op ’n sigaret pakkie jou gaan laat ophou rook, net so min gaan inligting jou ‘n beter mens maak. Wanneer jy die…

Know - God

Thriving in Babylon – Hope

Daar word gesê dat ‘n mens tot 40 dae sonder kos, 7 dae sonder water, 4 minute sonder suurstof kan leef, maar nie een sekonde sonder hoop nie.  As ons hoop verloor, word ons soos robotte wat net take verrig dag in en dag uit, sonder ʼn toekoms.  Die realiteit is dat ons hoop die afgelope tyd onder aanslag is.  Die…

12